Alec Baldwin en sy vrou Hilaria Thomas verwag glo hul eerste kind, het The Hollywood Gossip berig.

Baldwin en Thomas, wat al sewe maande lank getroud is, is glo baie opgewonde oor die nuus, maar hulle het tot dusver nog net die nuus met hul naaste vriende en familie gedeel, het Nuus24 berig.

“Hulle is altwee so opgewonde en Alec is so verlief op haar,” het ‘n vriendin van Thomas aan In Touch Weekly gesê.

Lees meer hier.