Op die oog af kon niks haar stuit nie.

Sy was slim, mooi en talentvol en dit het gelyk of ’n blink toekoms op haar wag.

Haar ma het hoë ideale vir haar oudste dogter gekoester, tot die dag dat sy so diep in ’n put van depressie verval het dat sy haar ma gesmeek het om haar toe te laat om haar eie lewe te neem.

Dit was hartverskeurend, sê Nicolene Smit*. Sy het nog nooit so hulpeloos gevoel nie, en dit was nie die eerste keer dat Brenda* (20) gesê het sy wil net sterf nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.