Die wenner van dié talentreeks het in ’n epiese eindronde harte gesteel met sy kragtige stem.

#TeamKahn se Craig Lucas is Suid-Afrika se tweede The Voice-wenner wat in die proses sowat R250 000 losgeslaan het.

#TeamBobby se Josh Ansley is as die naaswenner aangewys.

So het die aand verloop