Die aksieheld en spiertier, Jason Statham, en die pragtige Rosie Huntington-Whiteley het Woensdagmiddag die groot nuus gebreek. Hul eersteling, Jack Oscar Statham het op Saterdag, 24 Junie sy buiging in die wêreld gemaak.


Our little man arrived! Jack Oscar Statham 8.8lbs on Saturday June 24th. ??????

A post shared by Rosie HW (@rosiehw) on

Rosie, model en Mad Max: Fury Road-ster kon duidelik nie langer wag om haar en Jason se kleinding met die wêreld te deel nie. Ten spyte daarvan dat die paartjie 'n lae profiel gehandhaaf het tydens Rosie se swangerskap, het hulle steeds hul fiksheidprogram gevolg. Hulle het wel onlangs die premiere van Fate Of The Furious, waarin Jason die rol van Deckard Shaw vertolk, bygewoon.

Volgens E! News het 'n bron die twee as 'n lieflike paartjie wat baie lief is vir mekaar, beskryf.



Summer vibes w/ @PAIGE ????

A post shared by Rosie HW (@rosiehw) on

Met Ball Monday! Hope everyone has fun tonight! #tb

A post shared by Rosie HW (@rosiehw) on

Last night with my loves attending the Vanity Fair Oscar Party ??????

A post shared by Rosie HW (@rosiehw) on

@danielsmithphotography for @menshealthuk

A post shared by Jason Statham (@jasonstatham) on