In 2014 is onse Rolene Strauss gekroon as die mooiste vrou ter wêreld.  

Nou het sy besluit om terug te keer van ’n ligte dos na haar natuurlike kleur.

Rolene vertel sy was lus vir ’n verandering en het gekies om terug te keer na haar wortels. Wat dink julle?