Nog van die “gevaarlike” akteurs in dié Deon Meyer-fliek, is Leandie se man, Bouwer Bosch, Neels van Jaarsveld, Luan Jacobs, Tim Theron, Edwin van der Walt en Danie Putter. Die groepie akteurs verfilm op die oomblik tonele op Loxton in die Bo-Karoo.

leandie 4

Karoo Film Company, die maatskappy agter die fliek, het ook pragtige kiekies vanaf die stel op hul Facebook-bladsy gedeel.

leandie 2

Jagveld is egter nie al opwinding wat vanjaar op Leandie wag nie. Die pragtige aktrise het onlangs foto’s gedeel waarop sy agter die kameras van die werklikheidsprogram Slank gekiek is. Sy het ook verklap sy “sien (daarna) uit dat julle die ywerige deelnemers van Slank ontmoet”.

[caption id="attachment_122854" align="alignnone" width="600"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Dié program sal in Julie op kykNET te sien wees. Dit word aangebied in samewerking met Slender Wonder, ’n program vir gewigsverlies.

Ook op Huisgenoot.com:

Emosionele tuiskoms vir SA kleuter ná drie jaar agter tralies saam met ma

Doodsreuk hang in hospitaal nadat erg ontbinde lyk glo in hysbakskag gevind is

Hofmeyr-boeties se liefdeslewe beleef uiterstes

Sexy Ryk en sy beeldskone Sahar baljaar tussen die branders van die Maldives

Banters let op! Algemene wanopvattings oor eetplanne met min koolhidrate