Met die verfilming van die Skouspel  2013-advertensie was ons Huisgenoot-span daar om so 'n kykie agter die skerms op film vas te vang. En dit was groot pret!