Met die verfilming van die video vir Kurt Darren se nuutste vrystelling, Winterwasemhart, was ons span daar om bietjie agter die skerms te loer.