Nadat sy danksy Destiny’s Child roem en miljoene aanhangers verwerf het, het sy ’n suksesvolle solo-loopbaan begin, en vandag is sy een van die grootste name in die bedryf. Die ster verkies om haar musiek die praatwerk te laat doen, maar het mense onlangs ’n kykie in haar lewe begin gee. Tog het sy steeds vir skok-oomblikke gesorg.

Hier is ’n paar:

[post-slider]

© Cover Media

Ander stories op Huisgenoot.com

Eksklusief: Simon Rademan sê sy sê oor die modes van #SONA2016

Kyk: Gys de Villiers ontsenu in nuwe rillerprent

Kyk: Suzelle se Valentynsplanne loop liederlik skeef!