Huisgenoot het ook ’n paar van sy eie gunstelinge gekies en bygevoeg. Kyk en geniet!

Wanneer kom Kersvader nou?

Jy gaan niks so oulik soos dié in jou Kerskous kry nie!

A photo posted by @ludwik_guinea_pig on

Hasie sit haar beste voetjie voor . . .

A photo posted by ?i??i (@lilli_missheartmade) on

Wol, woller, wolste!

Ag, moederliefde!

Wie kan nou nee sê vir so ’n gesiggie?

Slapende skoonheid weet wat om met vakansie te doen!

A photo posted by S ? (@nia_00) on

Hy gaan darem nie smelt in die somer nie . . .

A photo posted by Mrs.Flans (@mrs.flans) on

Hoe jy lyk as niemand op jou Kersboodskappe reageer nie.

A video posted by Lisa (@beeser1) on

Dubbel die genot . . .

A photo posted by @allanimalswelcome on

Mamma, wanneer kom Kersvader nou?

A photo posted by @prettypuppies123 on

Ander dierestories

Video: Is hierdie dalk die beste Kersgeskenk ooit?

Video: Kyk hoe lekker dans hond se kind!

Video: Gebreklike hondjie kan vir die eerste keer hardloop