Sy het net vir Boer Soek ’n Vrou ingeskryf om haar ma stil te kry, sommer ’n eenblad-afskeepbriefie.

“Dan wil ek nie eens praat van die foto’s wat ek saamgestuur het nie; dit was maar ’n passion killer,” sê Maritza Laubscher (29) van Goodwood.

Maar boer Gert, oftewel Gert Conradie (34) van Robertson, het gedink haar foto is pragtig en die brief het dadelik sy oog gevang.

Lees meer oor hierdie twee verliefdes in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.