Toe vind ek jou, die nuwe ballade van Francois van Coke en Karen Zoid is al meer as 180 000 op YouTube gekyk en kuier al vir ‘n paar dae nommer een op die Suid-Afrikaanse iTunes.

Die liedjie is die eerste enkelsnit van Francois se eerste solo-album, Francois van Coke.

Kyk hier na musiekvideo: