Die monoloog oor die betekenis van die lewe kom uit die fliek Dead Poets Society, waarin hy ’n hoofrol vertolk het. Die advertensie is deel van ’n reeks advertensies getiteld “Your Verse” en was een van Robin se laaste projekte.