adele

Die skinderblogger Perez Hilton berig Adele se 21 is sedert verlede week die eerste album wat meer as 3 miljoen digitale kopieë verkoop.

Dié album het altesaam al meer as 10 798 000 kopieë verkoop en is nr. 13 op die ranglys van topverkopers sedert 1991, soos bereken deur Nielsen SoundScan.

-      Bron: Perez Hilton (Almari Wessels)