Die groep Adam (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se nuutste musiekvideo, Smoorverlief, vanaf hulle derde album Goud, is Maandag 15 Desember om 12h00 vrygestel.

Loer gerus na die nuwe video hier: