’n Aanhanger van die mannegroep Adam het ’n droomafspraak met haar gunstelingmusikante gewen.

IMG_1533

Die 29-jarige Maria-Lise Morland het onlangs, met die uitreiking van Adam se nuwe gelyknamige album vir ’n wedstryd ingeskryf om ’n romantiese aand saam met die manne te geniet.

IMG_1443

Eergisteraand het sy en twee vriendinne saam met Hugo, Kyle en Reynhardt in die Kloofzicht Lodge gaan eet.

IMG_1560

“Dit het al my verwagtinge oortref. Ons het gesels asof ons ou vriende is,” sê Maria-Lise.

IMG_1469

“Ek is al lank ’n aanhanger en probeer na soveel moontlike konserte van hulle gaan. Hulle is so sjarmant en plat op die aarde,” koer sy oor die aand.

-        Joshua Carstens