Hoe help jy jou kinders om die ABC te leer? In ’n japtrap! Vrolike rympies, prettige illustrasies en kleurvolle foto’s maak dit maklik en lekker om die ABC te leer met A is vir Appel, voorgelees deur Vicky Davis. Hierdie boek sal kleuters help om al die letters van die alfabet te leer herken en klanke en eerste woorde daarmee te assosieer. Eenvoudige rympies help kinders ook onthou hoe elke letter gevorm word. Van A tot Z – is groot  pret.

A is vir Appel is nou beskikbaar in die Storierak App Store vir slegs R75. (Aanbod geldig tot 24 April. Gewone prys R100.) Klik hier vir meer inligting.