Dit handel oor die jong klomp wat met ’n ligte vliegtuig vir ’n pretbelaaide naweek wegbreek, maar dan loop sake gruwelik skeef.

Donderdagaand het Petro, gespeel deur Carla van der Merwe, die hoogste prys betaal toe sy vermoedelik deur ’n slang gepik word. Die ware oorsaak van haar dood is nog nie bevestig nie.

Dit is gewis een van die beste én snaaksste reaksies ooit nadat ’n karakter gesterf het.

Carla word in die sosiale media geprys vir die geloofwaardigheid waarmee sy haar Petro-karakter vertolk.

Twitter se reaksie

Het jy die aksie misgeloop?