#Blessedwoman #family #greatfriends #mostest #newbeginningsahead #FTSU

A photo posted by Melanie Du Bois (@melaniedubois_) on

"Ek het bipolêr geraak na my sussie se dood en my egskeiding. Dit is steeds moeilik om met dit saam te leef, maar dit gaan beter," sê sy. Volgens Melanie kry sy dae waar sy baie gelukkig is en dae waar sy baie hartseer is. "Dit is maar op en af. Soos gister was ek baie gelukkig, vandag is ek baie gelukkig, maar ek weet nie wat more gaan bring nie."

#capetown #grown some horns #funtimes? #Blessedwoman

A photo posted by Melanie Du Bois (@melaniedubois_) on

Sy sê die belangrikste aspek vir haar is om haarself te omring met mense wat die siekte verstaan.

Lees ook: ‘Dit raak ons elke dag: van ons opstaan tot ons gaan slaap’

"My vriende dink nie aan my as mal nie. Hullle verstaan en is ’n goeie ondersteuningsstruktuur.

"Mens moet die negatiewe stigma rondom die siekte afbreek. Mense moet besef dat dit is ook ’n siekte nes kanker. Ek is nie mal nie."

Lees ook: Huisgenoot-joernalis skryf hoe dit voel om konstant op die wipplank van bipolêre steuring te ry Sy sê sy het in die verlede te veel druk op haarself gesit, maar dit is nie meer die geval nie. "Ek doen deesdae wat ek wil. As iets nie vir my werk nie, los ek dit en doen iets anders."

At Eden Fm in George

A photo posted by Melanie Du Bois (@melaniedubois_) on