Die trekker het die mense in die sleepwa vervoer. Verskeie nooddienste, waaronder paramedici van ER24, het hulp aan die beseerders verleen.

Volgens berigte het van die beseerdes naby die sleepwa gelê terwyl ander ander op die toneel rondgestaan het.
Vyf van die beseerdes het redelike beserings opgedoen terwyl die oorblywende 64 skrape en kneusings opgedoen het.

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend, maar die vermoede bestaan dat die trekkerbestuurder beheer oor die voertuig verloor het.

Bronne: arrivealive.co.za, er24.info