Die drie seuntjies en een dogtertjie is vroeg gebore op 26 weke, maar hulle gesondheid en kanse op oorlewing lyk baie goed.

Annegret is ’n Engels en Russiese onderwyser en het vrugbaarheidsbehandeling in die Oekraïne ontvang. Sy is die oudste vrou in die wêreld om geboorte te skenk aan ’n vierling.

Bronne: Reuters, Huffington Post