Hy en ’n vriend het op die perseel in Macassar naby Kaapstad gespeel toe sy speelding in die water beland het.

FC van Wyk, polisiewoordvoerder, het gesê die seun het vermoedelik in die gat geval toe hy die speelding probeer uithaal het. Polisieduikers is na die toneel gestuur.

Bron: news24.com