Die popster het onlangs 22 geword! En om dit te vier, deel ons vyf lewenslesse wat ons by dié dinamiese meisie geleer het!

1. Volg altyd jou drome, maak nie saak hoe groot hulle is nie!

demi-lovato-dreams

2. Moenie bekommerd wees oor jou tekortkominge nie, want dit maak jou uniek! 

demi-lovato-imperfections-make-you-beautiful

3. Onthou om altyd net jouself te wees.

demi-lovato-be-yourself

4. Aanvaar jou liggaam nes dit is!

demi-lovato-i-have-a-big-booty

5. Moenie bang wees om ’n bespotting van jouself te maak nie.

demi-lovato-goofy-dancing

- Janine Nel