Damon & Elena – The Vampire Diaries

Uhm, hy’t haar broer doodgemaak. Dis meer as genoeg rede om hom te los en na ’n ander dorp te trek.

Chuck & Blair – Gossip Girl

Hulle het mekaar bedrieg en verneuk, maar die tweetjies vind altyd weer hul weg na mekaar.

Aria & Ezra – Pretty Little Liars

Hy is haar onnie en moontlik besig om haar en haar vriende te bekruip. Hardloop, meisie!

Quinn & Finn – Glee

Sy het hom daarvan oortuig dat hy die pa van haar kind is, hoewel hulle nooit saamgeslaap het nie. Vreemd verby!

Bron: teen.com