Die owerheid sê die vliegtuig met 58 mense aan boord, insluitend vier bemanningslede, het naby die lughawe op die afgeleë eiland Penghu neergestort.

“Ons vermoed 51 mense is dood en sewe beseer,” het Taiwan se burgerlike-lugvaartadministrasie, Shen Chi, aan verslaggewers gesê, maar die plaaslike brandweerhoof skat die dodetal op 45.

- Sapa