Foto’s van hierdie bisarre kunswerk soos 'n vurige kuberkoors die wêreld getref.

Vernuftige tegniek en die driedimensionele effek laat dit lyk asof daar letterlik 'n stuk vleis uit iemand se arm gesny word.

Die optiese illusie het reeds heelwat kommentaar wêreldwyd ontlok. Sommige sien dit as 'n merkwardige kunswerk terwyl ander weer voel dit voer sake heeltemal te ver.

Tony Booth by Dabs Tattoos in Southport in die VK is die meesterbrein agter dié veelbesproke tatoe. Jy kan hierdie, sowel as ander onwerklike ontwerpe, op World of Tattoo se Facebook-blad te siene kry.

Kyk na die video