Die groep sal op 13 Junie in die Grand Arena in die Kaap en op 16 Junie in die Coca-Cola Dome in Johannesburg te sien wees. Hul liedjies The Kill en Bury Me is wêreldwyd treffers.

Die kaartjies is van 13 Desember af te koop. Jy kan joune by bigconcerts.co.za of Computicket koop.