Volgens ’n bron op die toneel is drie mense dood, maar dit kon nog nie bevestig word nie.
Die voorval het in Rakele-straat plaasgevind. Ekurhuleni-noodwoordvoerder William Ntladi het aan News24 gesê die besonderhede is nog onduidelik.

Bron: News24

Ander storie

Tegnikus sterf toe vliegtuigenjin hom insuig

VIDEO: Skrikwekkende oomblik toe sterk wind vliegtuig verhoed om te land

‘Ongewone vibrasie’ voor vliegtuig se onderstel faal – Comair