Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, het gesê drie mense het gesterf, een is in ’n kritieke toestand en vyf het ernstige beserings opgedoen.

Die polisie fynkam die gebied op soek na nog moontlike gewondes.

Die voorval het by ’n informele nedersetting by die Ou Hoofweg-pad oorkant die Pilgrim-spoorwegstasie plaasgevind.