Nadat jy jouself belowe het jy gaan nooit weer jou Kersinkopies op die laaste nippertjie doen nie, doen jy dit sowaar weer. Nou is dit ’n paar dae voor Kersfees, en jy het nog nie een naam op jou geskenklysie afgetik nie. Maar moenie moed verloor nie – hier is ’n paar goeie idees vir Kersgeskenke:

1. Save with Jamie-resepteboek, R272 by kalahari.com

Save with Jamie

2. Zoku Quick Pop-ysstokkiemaker, R599, CNA

Quick pop maker

3. 100 Beste Resepte: Sjokolade, R40, Huisgenoot-aanlynwinkel. Koop dit hier. 

HG-CHOC

4. Huisgenoot Braai, R275 by die Huisgenoot-aanlynwinkel. Koop dit hier.

Braai-Saam2

5. Mastard amandelkoeke-geskenkpak, R 695, yuppiechef.com

MastradMacaron-MakingGiftSet

6. Cloud Nine Original Iron-haartang, R2 099, couldninehair.com

Iron-Original-Front-View-r

7. Elie Saab Le Parfum, R695, Edgars

ELIE SAAB Le Parfum_EDPI_olfactif

8. Geelkoper-armband, R400, Dear Rae Jewellery

download (12)

9. Huisgenoot Brei Speelgoed, R20 by die Huisgenoot-aanlynwinkel. Koop dit hier.

Brei-Speelgoed1

10. Tekkies van Levi’s, R299,95, Levi’s Footwear

Untitled-1

11. Lego Duplo, R249,90, Toys R Us

4624_box_in_front

12. Wyglase, R119 vir twee, @home

18009386 safecup aerating wine glass s2

13. Fast Lane-afstandbeheerde helikopter, R299,90, Toys R Us

5F5FED5 product photo with remote

14. Luukse hamerbankie van Melissa & Doug, R210, A Toy for You

4490-DeluxePoundingBenchwmallet

15. Kombuis-speelgoedstel R89,99, The Crazy Store

The Crazy Store 20 piece tea set R89.99

16. Brave DVD, R115 by Huisgenoot-aanlynwinkel. Kry dit hier.

Brave

17. Hangmat, R150, Builder's Warehouse

Hammock_Pink

18. Searching for Sugarman, R115 by Huisgenoot-aanlynwinkel . Kry dit hier.

Searching-for-Sugarman

19. Taylor-Made gholfstok, R999, The Pro Shop

Z spin wedge

20. iPod Nano, R 1 899, Makro

2011-ipod-nano_01

21. Samsung Note 8, R7 500, Dion Wired

 samsung-note-8_0

22. Bosch Lithium Ion-koordlose skroewedraaier, R699, kalahari.com

3165140644136 - Lithium Ion Cordless Screwdriver - 3.6 V  1.3 AH battery

23. Piekniekstel van Out and About, R399, Game

 601414_MDD

24. Messe-geskenkstel, R280, Woolworths

WW Xmas2013-344.tif

25. Fotoraam, R69,99, Mr Price Home

frame 2013_10_04_5002