Drie van die vier bane kort voor die Pavilion-winkelsentrum is gesluit.

Twintig beseerdes is deur paramedici op die toneel behandel alvorens hulle na nabygeleë hospitale geneem is.

Hul beserings wissel van gering tot matig.

Die verkeer in beide rigtings is in hierdie stadium erg ontwrig.

Die voorval word deur die polisie ondersoek.

Bron: arrivealive.co.za