Geen van die agt insittendes van die Corsa, waaronder vier kinders, het die ongeluk oorleef nie.

Nog ses mense het gesterf. Dit is in hierdie stadium nog onseker hoeveel passasiers aan boord van die bus was.
Die pad was vir ’n geruime tyd gesluit en het lang vertragings op dié besige roete veroorsaak. Luidens berigte is die pad weer vroeër Maandagoggend oopgestel vir verkeer.

Bronne: news24.com, news.searchsa.co.za