Na wat berig word het die ring vir ’n halwe dag om sy kloppende penis vasgesit terwyl hy gespook het om dit af te kry.

Eindelik na ure se foltering het hy hom tot mediese hulp gewend om die ring te verwyder. Volgens plaaslike nuusbronne het paramedici in Penang, ’n streek in Maleisië, Sondag na die man se huis gegaan.

Mohd Asrul Naim Abidin, die plaaslike opperbevelvoerder, het bevestig dat ’n brandweerman die ring binne net 10 minute verwyder het.

Dit is nog nie bekend hoe die ring rondom die man se penis beland het nie.

Bronne: Metro, The Star