‘n Twaalfjarige leerling van die Gereformeerde Laerskool Dirk Postma het homself vroeg Maandagoggend met sy skoolserp in 'n buitekamer by die die skool opgehang berig Netwerk24.

Die tragedie het gebeur kort nadat sy ouers hom oudergewoonte vroeg afgelaai het.

? Werker het op sy liggaam afgekom. 'n Pa van 'n ander leerling in die skool het vergeefs noodhulp op Marnus probeer toepas, maar dit was reeds te laat.

Marnus se skooltas was by hom, maar hy het sover vasgestel kan word geen briefie gelaat nie. Volgens Netwerk24 het hy sy ma se naam en telefoonnommer op sy arm neergeskryf.

LEES MEER HIER