Paramedici het om 08:00 by die fabriek opgedaag en gevind dat dit reeds ontruim is, het Russel Meiring, ER24-woordvoerder, gesê.

Een man het ligte beserings opgedoen terwyl 10 ander geringe beserings opgedoen het, sê Meiring.

Hulle is na die mediese sentrum vervoer.

Meiring kon nie die oorsaak van die ontploffing of watter soort ontploffing dit was bevestig nie.

Bron: News24