Ná vyf nominasies het die akteur uiteindelik die goue beeldjie ontvang as beste akteur in die rolprent The Revenant. Dit was natuurlik geen verrassing dat die internet omtrent in ’n warboel was na sy oorwinning nie. Hier is 10 van die beste reaksies wat ons kon vind: 1. Die sesde keer is die wenner.

2. Leo is nou maar net die beste speler daarbuite.
3. Dit is hoe Leo vanaand met sy Oscar gaan inkruip.
4. Blou Maandag? Nie vir Leo nie!
5. Dis dieselfde oorwinningsdans wat ons almal uitgevoer het.
6. Selfs Kanye West besef die erns van die saak.
7. "Don't let go, Jack."
8. Doelbewus? Ons wonder!
9. Meer sjarmant sal jy nie sommer kry nie.
10. Ons almal kan (uiteindelik!) ’n lang sug van verligting slaak.

Lees ook op Huisgenoot.com:

Leonardo DiCaprio se Oscar-droom word uiteindelik waar

Jy sal nie glo wat elke Oscar-benoemde vanaand gaan kry nie!

Kankerlyer vertel roerend: ‘As dit nie vir die baba was nie, sou ek nooit van die gewasse uitgevind het nie’

Sewe kere toe Taylor Swift gewys het wat in haar steek

Vermiste Worcester-baba gevind