[caption id="attachment_118843" align="alignnone" width="600"]Foto ter illustrasie: Pixabay Foto ter illustrasie: Pixabay[/caption]

EWN berig ’n onbekende persoon het toegang tot die hospital gekry en die baba weggeneem.

Die babadogtertjie is glo tydens besoektyd gevat en was in ’n blou babapakkie geklee, toegedraai in ’n geel en blou kombers.

Volgens berigte polisie ondersoek die voorval. Die polisie se Noloyiso Rwexana het aan EWN gesê hulle weet nog nie wie die vermeende ontvoerder is nie.

Verdere omstandighede rondom die verdwyning van die kind is nog nie bekend nie.

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk: Proteas rap en wys Pitbull ’n ding of twee in dié koel video

Vaaljan ‘Wikus van de Merwe’ van District 9-faam haak af met sy SA skoonheid

Dramatiese reddingspoging ná man glo weier om van 40 m hoë kragpaal te klim

Johnson & Johnson moet R1,1 biljoen skadevergoeding betaal vir sterfte wat met babapoeier verbind word