Dit ruïneer sommer jou bui net daar en dan want teen die tyd weet jy: rooiwynvlekke kan hardnekkig wees en jou radeloos laat.

Maar wag, hier’s raad: gryp die naaste bottel wit alkohol, gooi dit op die vlek en siedaar!

Loer hier na die video:

Bronne: Daily Mirror, Youtube, Mail Online