Is jy moeg daarvoor om 'n aangebrande eierpan te was ná jy jou oggendomelet geniet het? Hou jy van kamp en jy wil eetenstyd so pynloos as moontlik maak?

Hier is net die oplossing vir jou. Maak só 'n smullekker omelet binne in 'n gerieflike vriessakkie!

Kom dit by skoonmaaktyd spoel jy net die sakkie uit!

Hierdie video wys jou presies hoe om te maak: