Jou hande ruik gewoonlik so sterk van knoffel dat vampiere vir weke dit nie naby jou durf waag nie. Maar gelukkig is daar raad.

Kyk net hierdie oulike video wat jou wys hoe om dit in ’n japtrap te skil sonder dat die klankie aan jou hande agterbly:

Bronne: YouTube, Daily Mirror