Om aartappels te skil, was vir vele nog altyd die sieldodendste ding om te doen. Hulle glip uit jou hande, en daardie fyn skilletjies kan ook maar vol streke wees. Maar dalk is dit net omdat jy dit nog altyd verkeerd gedoen het. . .

Hierdie oulike video wys jou hoe jy 'n aartappel in enkele sekondes kan skil.

Kyk net hier: