Ons het ‘n breipatroon in Huisgenoot, 24 September 2015 vir ‘n nuwe tegniek genaamd "arm brei".

Kry stap-vir-stap-aanwysings in die tydskrif en loer gerus na die video wat jou ook baie sal help.