Dasse is nog lank nie uit die mode nie. Inteendeel, daar's weer 'n terugkeer deur modebewuste manne na die stylvolle das.

Tracey Lange en Newton Cross wys jou hoe maklik dit is om daardie dasknoop eksie-perfeksie te maak.