Het jy ’n pot rys verbrand?

Plaas ’n stuk witbrood 5-10 minute bo-op die rys om die brandgeur uit te trek.

Wees versigtig dat jy nie aanbrandsels van die boom afskraap wanneer jy dit voorsit nie.