Hier is nou vir jou ’n vernuftige truuk! Sukkel jy gereeld om met genoeg pakplek vorendag te kom as jy op ’n langafstand reis vertrek?

http://digg.tumblr.com/post/138174318524/this-tip-tho

Ons almal weet watter pyn dit kan wees as jy vir ’n reis moet pak en om alles in daai koffer te laat pas, maar met hierdie effektiewe truuk sal jy soveel meer uitrustings in jou tas kan pas.

Dames, die dae van te min spasie vir al jou uitrustings wat bloot moet saam, is verby. Nou hoef daardie ekstra haardroër en paar hoëhakskoene nie agter te bly nie!

Ander stories op Huisgenoot.com:

Leo nog ’n treetjie nader aan Oscar-glorie

E-sigarette moontlik meer skadelik vir jou ongebore baba as gewone tabak

Agt keer wat Beyoncé die wêreld laat regop sit het

7 keer wat stylvolle, swanger Jo-Ann Strauss jou asem sal wegslaan

#SONA2016: Hiervan moet jy beslis kennis neem