Vries druiwekorrels en voeg dit by wyn pleks van ys. Die wyn word koud maar word nie verdun soos met ysblokkies nie.