1. Kyk so of eiers nog vars is:

[caption id="attachment_137906" align="alignnone" width="600"]Luckily, you can easily identify a bad egg. PHOTO: Facebook Gelukkig kan ’n mens maklik ’n eier wat nie meer reg is nie uitken. Foto: Facebook[/caption]
  2. Sit ’n houtlepel oor ’n pot kokende water om te keer dat dit oorkook.

3. Daar is altyd daardie een mens wat links wil vee wanneer jy hulle ’n foto op jou foon wys. Voorkom ongemaklike situasies deur die foto in redigeermodus te sit. Dan sal hulle nie links of regs kan vee nie!

Lees ook: Oorlewingswenke vir ouers

4. Dis so irriterend dat hoe versigtig jy ookal is, jou kouse op die mees ongeleë tyd leer! Beheer die leer deur bloot die plek met ’n dun laag naelpolitoer te verf. En siedaar!

5. Jy kan ook naelpolitoer gebruik om te voorkom dat jou juweliersware roes. Bedek bloot die stukke met ’n dun laag naelpolitoer.

6. As jy nie ’n selfiestok het nie, gryp ’n hanger!

of ’n regte stok as jy avontuurlustig voel.

7. Nie geld vir luidsprekers nie? Met hierdie slimfoon-in-’n-koppie-truuk plaas jy net jou foon in ’n koppie om die volume woema te gee.

Lees ook: Nuttige veiligheidswenke om jou spruit te beskerm

8. Voor jy plaknota-papiertjies weggooi, maak jou sleutelbord daarmee skoon.

9. Keer jou broodrooster op sy sy vir geroosterde kaasbroodjies in ’n kits.

10. Het jy vergeet om tandeborselhouers te koop? Geen probleem nie!

Ander stories op Huisgenoot.com:

Driepoot Hopalong is ‘vreesloos’

Week oue baba oorleef op stortingsterrein

‘Vrugte-algebra’ laat internetgebruikers omtrent kopkrap

Minister van geluk streef na glimlagte

Babadolfyn dood ná skare selfies by hom neem