Dit hoef nie die romanse te bederf as jy verlief en platsak is nie – lees verder vir ’n paar geldspaarwenke

Jy het iemand spesiaal ontmoet – hy of sy laat jou lag en jou lewe is ’n lied. Julle voltooi selfs mekaar se sinne. Of dalk het jy uiteindelik die moed bymekaargeskraap om daai oulike klasmaat uit te vra. Toemaar, jy het nie ’n klomp geld nodig om lekker saam met jou liefie uit te hang nie.

[post-slider]

-        Petro-Anne Vlok

Bronne: dailymail.co.uk; starcelebritys.com; popsugar.com; cosmopolitan.com