Eina!

Ons het al van ’n paar wrede maniere gehoor hoe mense uitgemaak het, maar hierdie boodskappe vat die koek!

Lees ook: Groot wending in Taylor Swift se liefdeslewe

Twitter-gebruiker @iGitz_ het op Vrydag 9 September die hutsmerk #100BreakUpLines begin en wou by sy 118 000 volgers weet: “Wat is van die ergste maniere waarop iemand al met jou uitgemaak het?” Lees ook: O wee, as geliefdes ink en die liefde sink . . . Die onderwerp het natuurlik vinnig versprei, met mense van oor die wêreld wat van die wreedste maniere van afsê gedeel het wat hulle al gehoor het (of hoop om nooit weer te hoor nie). Ons het van die kwaaistes gekies wat jou beslis in jou stoel gaan laat kriewel.

<. enter="">

via GIPHY

Wat was die seerste manier van uitmaak waarvan jy al gehoor het? Laat weet ons op ons Facebook-blad!