:

1. Dis waar wat hulle sê: Jy sal nie oornag van ’n gebroke hart herstel nie.

2. Wees bewus daarvan dat dit aaklig gaan voel.

3. Gun jouself tyd om te treur, maar moet dit nie oordryf nie.

4. Konsentreer daarop om jouself ’n bietjie liewer te hê terwyl jy ’n enkelloper is.

5. Besef jy gaan sterker wees nadat jy oor die ergste hartseer gekom het.

6. Erken jou aandeel in die verbrokkeling van die verhouding.

7. Gebruik jou laaste verhouding om te besluit wat jy uit jou volgende verhouding wil hê.

8. Moenie nuwe liefde wegstoot nie.